Ezra pound biography wikipedia tagalog
Ezra pound biography wikipedia tagalog language!
Ezra Pound
Ezra Pound
Amerikaanse digter en literêre kritikus
Literêre stroming
Imagisme
Beduidende werke
The Spirit of Romance (1910)
Personae (The Collected Poems), (1926; nuwe hersiene uitgawe 1949)
Literary Essays (1954)
The Cantos (1970)
Ezra Pound, volledige naam: Ezra Westin Loomis Pound (* 30 Oktober1885 in Hailey, Idaho, Verenigde State; † 1 November1972 in Venesië, Italië), was 'n Amerikaanse digter en literêre kritikus wat as een van die mees vooraanstaande verteenwoordigers van die "moderne" beweging binne die Britse en Amerikaanse literatuur beskou word.
Ezra pound children
Hy het in die Romaanse tale gestudeer en vir 'n kort tyd klas gegee voordat hy na Europa vertrek het. Sy eerste gedigte (deur homself uitgegee as A lume spento; 1908) was nog heeltemal in die tradisie van die Engelse digter Robert Browning (1812-1889), maar toe hy eers in Londen was, het hy gou een van die belangrikste avant-garde figure geword.
Hy was een van die inisieerde